Die Vaart Van Die Dagbreker (Afrikaans Edition)

Die Vaart Van Die Dagbreker (Afrikaans Edition) C.S. Lewis

info Details

In Die vaart van die dagbreker beland Edmund en Lucy Pevensie saam met hulle mislike nefie Eustace Scrubb aan boord van die Dagbreker – die skip waarmee Prins Kaspian onderweg is na die Eensame Eilande op soek na die sewe lords van Narnia wat jare gelede spoorloos verdwyn het. Op dié gevaarlike reis trotseer hulle allerlei uitdagings– maar die droom om tot by Aslan se land aan die einde van die wêreld te seil bly groter as enige vrees vir die onbekende.

business Protea Boekhuis
menu_book Paperback
calendar_today 2015
qr_code_2 9781485302193
language EN
description 216 pages